Uit Die Kombuis

deur  Lizette Prinsloo
‘n Heerlike gesonde slaai by ons braai-vleis, koue vleis en ook gewone kookkos vir elke dag. Bottel dit of eet dit nadat jy dit gemaak het. ‘n Vriendin het dit al warm ook voorgesit en dit was HEERLIK!

Uit Die Kombuis

deur  Lizette Prinsloo
Met die somer wat op ons voordeur staan en loer, kan ons gerus onsself weer oriënteer om meer buite te onthaal. Hierdie is ‘n heerlike kaas happie wat jy saam met vars gebakte brood, melba roosterbrood of beskuitjies kan geniet saam met goeie geselskap en ‘n glasie wyn.

Uit Die Kombuis

deur  Martli Steyn
Gestopte Wildsboud

Uit Die Kombuis

deur  Martli Steyn
KLAPPERYS
Vir enige vinnige ma of kind om te maak – altyd ‘n sukses!!!

Uit Die Kombuis

deur  Martli Steyn
SUURLEMOENSTAFIES (Kisses)
2 pakke Mariebeskuitjies (klein gebreek)
250 ml  strooisuiker
1 blik kondensmelk
500 ml klapper
250 g Stork bake margarien ( gesmelt)
10 ml suurlemoensap

Uit Die Kombuis

deur  Martli Steyn
Vir die kinders is dié MALVALEKKERS (Marshmallows) vinnig om te maak: