BLY-‘N-BIEKIE

saam met Smiffina
Selfone is simpel goed. Vreeslik handig. Seker onmisbaar. Maar simpel. Gee brein-kanker en alles. Maar ou maat, die ding bly gepleister teen ons ore. Al moet baie van ons die naaste berg uithol om ontvangs te kry. En soms kan hy groot moeilikheid maak. Die ding is nie altyd so bekwaam nie. Soos [...]

BLY-‘N-BIEKIE saam met Smiffina

In my geemymoed boekie, God is Goed, staan: “Wanneer die lewe nie regverdig is nie, is die eerste ding om te onthou, om versigtig te wees hoe om te reageer. ”En dan sê ‘n mens mooi versigtig: Maar dis mos nie fêr dat die pragtige lentebloeisels, die probeer-nog blommetjies en die Wisteria van ons dorpie [...]

BLY-‘N-BIEKIE

saam met Smiffina
Ek kyk vir Amperhond ons hond (“Ek wil asseblief nie nog èèn hond hê nie! Ek sal eenvoudig trek!”) waar sy oorkant die tafel regop op die stoel op die kussing sit (ons honde kom nie in die huis nie) en vir my met veelseggende deurdringende oë aankyk. Met ore wat altyd [...]

BLY-‘N-BIEKIE saam met Smiffina

Ek haat drank. Nie soos in koeldrank se drank nie. Of die selfstandige naamwoord “drank” afgelei van die infinitief “om te drink” nie. Want om te drink is lekker, veral na ‘n lang stap deur die veld: koel water, of Coke. Lemoensap ook en milkshake!

BLY-‘N-BIEKIE

saam met Smiffina
Kyk, as ‘n ou eers jou ou breiwerkie uithaal waar jy voor die olierige partewinkel in Mandela-rylaan (van oos na wes) in die bakkie vir jou ou man sit en wag en nie eerder in die Mall of die Waterfront die winkels van ‘n kant af aanrand nie, dan is dit die diep [...]

BLY-‘N-BIEKIE

saam met Smiffina
“Yesssss!” sê die ou op die advertensie oor die radio toe sy baas vir hom sê hy moet daardie opgekrokte gesig van hom dokter toe vat en die res van die dag afvat. “Yesssss!” sê hy want nou kan hy lekker krieket gaan kyk!

BLY-‘N-BIEKIE saam met Smiffina

Nou die dag, oor Sê Wie, praat hulle oor los tog die bekendes wat so droogmaak uit! En jy wil sommer van die pad aftrek en grofplat sê : my magtag man! (Sien, dis sulke goed  wat ‘n mens so on-finishing schoolerig laat optree…..jou sommer lelikewoord-jou met die inbellers laat afreken!)

BLY-‘N-BIEKIE saam met Smiffina

Die ou wat sê hy stel nie in politiek belang nie, is ‘n bleeksiel salamander. Oukei, sê jy stel nie belang in party-politiek nie, dan maak dit sin, want dis nou vir jou ‘n vuil besigheid, party-politiek. Mense, “politici”,  raak heeltemal besimpeld oor ‘n pos. ‘n Bosvark. ‘n Aangedrewe katatoon…met die oog op net een [...]

BLY-‘N-BIEKIE saam met Smiffina

Wat ‘n ou darem nie alles vir “wat sal die mense sê”  doen nie! “Virrieshow!” Vir die vertoon.
Op die saalperdskou spreek die aankondiger die proesneus-van-swênkiegeit perde  aan: Vertoon jouself!
Ou matie, dan laat waai ruiter en perd,(so ‘n bietjie gegemmer en met ‘n vals stert) soms voor ‘n karretjie( die damesruiters dra dikwels nog sulke aandrokke [...]

BLY-‘N-BIEKIE

saam met Smiffina
Luister net ‘n bietjie wat ene John P Altgeld sê oor redevoering!: “Oratory offers the acme of human delight… the divine felicity of lifting up and swaying mankind. There is nothing greater on this earth… it turns the face of ambition toward the delectable hills of achievement. There is no true orator who [...]