Posted on November 1, 2009 by smiffienews
deur Hennie
Die wol-”boom”-jare van 1951 – 1952 het ongekende voorspoed vir die wolboere beteken. Huise is op plase gebou, nuwe karre is gekoop en skure is op baie plase opgerig. Boere wat nog tot op daardie stadium met kar-en-perde moes klaarkom het nou nuwe motors gery. Trekkers het osse vervang en nog ’n era in [...]
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on October 3, 2009 by smiffienews
deur Hennie
Die koms van die makelaars en die oorsese kopershuise het groot voordele vir die wolboer gebring. Nie alleen is die wol nou in lotte op die openbare veiling aangebied nie, maar het die kompetisie op die veiling tot voordeel van die boer gewerk.
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on August 2, 2009 by smiffienews
Die Fichardts van Bloemfontein
vervolg vanaf Julie uitgawe deur Hennie
In 1919 is die pragtige statige geuwelhuis op Brandkop gebou en het Charlie en sy familie permanent op Brandkop gaan woon. Charlie was geoormerk om in 1924 Suid-Afrikaanse minister van Finansies te word met genl Hertzog se oorwinning. Valerie was Charlie se beeldskone, geliefde dogter wat [...]
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on July 2, 2009 by smiffienews
Soos beloof verskyn in dié uitgawe die eerste deel van die Fichardt-familie se invloed op die geskiedenis van Bloemfontein en van die Vrystaat.
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on June 1, 2009 by smiffienews
Ek wil hierdie maand ’n bietjie afwyk om oor Smithfield en sy mense te skryf en so bietjie oor ou families van Bloemfontein te skryf.
Van L na R: Matthew Tapson, Caroline, Caro and Thys Sabbagha.
Dit sou vanselfsprekend wees om oor die alombekende Fichardt familie te skryf. Hulle familie is so nou verweef met die geskiedenis [...]
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on May 1, 2009 by smiffienews
Ek wil graag mense van Smithfield wat besondere bydraes op Nasionale vlak gelewer het aan u voorhou.
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on March 2, 2009 by smiffienews
deur Hennie Prinsloo
Ek wil nog net so ietsie vertel van die Royal Hotel.
’n Dokter van Johannesburg het eenmaal per jaar Smithfield toe gekom om vir ’n maand in die Royal te bly. Hy was ’n natuurgeneser wat sy diagnose gedoen het deur in jou oog te kyk. Mense het van oral oor na hom [...]
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on February 2, 2009 by smiffienews
deur Hennie Prinsloo
Waar die Red Barn nou staan tot waar Piet Potgieter se huis is, was die Royal Hotel. Dit het die hele blok beslaan. Terloops – die Red Barn was die eerste stadsaal van die dorp.
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on January 6, 2009 by smiffienews
deur Hennie Prinslo
Anders as wat vandag die geval is met die vele gastehuise, was daar in die ou dae net drie verblyfplekke op die dorp, nl. Die Smithfield Hotel, die Royal Hotel en die losieshuis van mnr Prinsloo. Ou Bok soos hy bekend was, was ’n onderwyser en ook skrywer van die boek Die Caledonrivier [...]
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »
Posted on December 2, 2008 by smiffienews
deur Hennie
Met die vorige uitgawe het ons tot by die hoek van Brandstraat gevorder.
Filed under: Oom Hennie's Column | Leave a Comment »