• Our Local links

  • All the previous months

  • Blog Stats

    • 49,332 hits

Smithfield Landbou Gee Sertifikate


Smithfield Landbou het hulle laaste algemene vergadering vir die jaar by Carmel gehou.

Boere entrepreneurs van die suid-Vrystaat het vertel van die begin en ontwikkeling van hulle boerderye. Theo Delport, van Carmel se besproeingstelsel is ook bespreek. Martiens le Roux het vertel van die dae toe Carmel ’n sendingstasie was.

By die afsluiting het die voorsitter, Johan Neethling, ’n oorsig oor die jaar se werksaam-hede gegee. Meriete sertifikate is ontvang deur: Salomien Erasmus, Trix Swanepoel, Selina Lebanya, Lenie Malherbe, en Magda van Wyk, vir dienste aan die gemeenskap. Eerbewyse is aan Harry Prinsloo vir sy voorsitterskap van die Nasionale Wolkwekers Vereniging, en aan Kathy Ward vir haar uitsonderlike prestasies met die teling en afrigting van skaaphonde, oorhandig.

Advertisement

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.