by PD
Touring the Platteland
According to reports, more and more South Africans are avoiding the bright lights for their holidays and are touring the platteland. Some people who take this kind of holiday have a well-planned route in mind and book accommodation ahead of time. Others just wait to see where they land up and then explore the area. It is interesting to see how different travellers experience our area. Some keep returning and say that Smithfield is one of their favourite places to stop over and even spend a few days here.
Bethulie Teater
Bethulie het ’n blink idee met die opening van hulle “Waenhuis Teater”. Smithfield is ryp vir so ’n uitdaging en daar is ’n paar be-lowende plekke vir so iets. Ons is ook ’n goeie afstand vanaf Bloem-fontein vir naweek opvoerings.
Blue Dog
A huge blue dog with black patches and red eyes has arrived in Smithfield from Durban and is eagerly awaiting warmer weather so that it can lie on the roof of its owner’s new house and survey the passing pageant. Look out for this beast in Voortrekker St.
Steeds ‘n Gevaarlike Pad
Die N6 bly ’n gevaarlike pad, veral die deel tussen Smithfield en Rouxville waar daar alweer ’n hele paar lewens geëis is in Julie. Die mense ry te vinnig en AARTO gaan eers dalk in 2010 in werking tree al is daar in Tshwane en Gauteng proeflopies. Die e-pos wat die rondtes doen wat mense waarsku dat die “demerit”-stelsel al inwerking getree het, is so effens vroeg.
Loodglas Kunstenaar
So ‘n paar maande gelede is daar by die N G Kerk ingebreek en een van die lood-glasvensters is verwoes. Nick Roodt (van Saamkom kafee) is gevra om uit te help en het ’n splinter nuwe venster vervaardig wat presies pas by die oorspronklike. Die meeste van die glas vir die venster het uit Johannesburg gekom. Nick beoefen dié kuns al vanaf 2002. Die grootste taak wat hy al aangepak het is ’n venster van 2m X 2m. Op die foto staan Nick langs die venster wat hy gemaak het.

Nick Roodt langs die venster wat hy herstel het.
Koue Winter, Warm Winkels
Die winkels in Smithfield wat gas, antrasiet en steenkool aanhou verdien ’n pluimpie omdat hulle gedurende hierdie koue winter altyd voorraad gehad het. Die bibberende Smithfielders bedank julle.
Smithfield a Destination
Are we still just a sleep-over or are we on the brink of becoming a destination? There are rumours of exciting possible developments such as exotic mushroom-growing, a delicatessen, home brewed beer and even greater activity in the art world.
Filed under: Stoep Skinner



Hey Guys apologies if any was affornted by my comments about my Wolf Hybrid…….I was under the impression this was a comment aimed at him. And before I was actuaslly asware fo the REAL blue dog…..
Apologies if I offended anyone……
Thanks
Ian