Filed under: News | Leave a Comment »
BibberChill Promises to be the Best Ever — Support It
With all systems GO, Smithfield’s BibberChill Festival 2008 is set to be a resounding success, with “Proudly Smithfield” featuring prominently during the day as emphasis is placed on art and craftwork produced by Smithfielders.
Filed under: News | Leave a Comment »
BibberChill Festival Art at the Red Barn
The important Art Exhibition, featuring more than 14 local artists as well as artists form other parts who have been invited to exhibit. It will be held at the Red Barn in Smithfield.
Opening at 9am, the exhibition will be open all day and is expected to attract a great deal of interest.
On display will be [...]
Filed under: News | Leave a Comment »
BibberChill Art Exhibition @ the Red Barn in Smithfield
Filed under: News | Leave a Comment »
Fun-filled Festival – Entrance
The entrance fee to the grounds of the Golf Club will enable visitors to enjoy the day-long excitement of the festival until the evening:
Adults – R50
Children under 12 – R20
Pensioners – R20
For this amount festival-goers have access to the Country Club and will be able to attend all entertainment, including Thys Die Bosveldklong’s evening show.
Filed under: News | Leave a Comment »
Toegang
Fees Vol Genot
Feesgangers sal die hele dag se vermaak tot die aand teen ‘n enkele bedrag kan geniet:
Volwassenes: R50
Kinders onder 12: R20
Pensioenarisse: R20
Vir hierdie bedrag sal feesgangers toegang tot die Buiteklub kry en hulle sal enige vermaak wat aangebied word kan bywoon asook Thys die Bosveldklong se vertoning die aand om 19:00.
Filed under: News | Leave a Comment »
Pret en Vermaak
Deur die dag sal verskeie kunstenaars optree en daar sal ook deurentyd baie ander interessante en opwindende items plaas-vind. Daar sal ‘n wye verskeidenheid stalletjies wees en baie om te eet! Spesiale vermaak vir die jongklomp, soos fietsry, springkasteel, klimraam, ‘n hanswors van formaat, ‘n spesiale “A-ma-ze Race” waarin spanne van 6 persone kan [...]
Filed under: News | Leave a Comment »
Over The Hill Bed & Breakfast in Smithfield
Filed under: News | Leave a Comment »
Bespreekte Plekke vir die Goue Sirkel
Vir dié wat die aand ‘n heerlike dinee wil geniet sal daar 20 spesiaal gedekte tafels in die groot markiestent wees. Gaste by dié tafels sal deur kelners van Letsatsi Wildplaas bedien word en die spys-eniering sal ook deur Letsatsi gedoen word.
Hierdie gaste sal elk R200 per kaartjie betaal en dit sluit die volgende in:
Toegang [...]
Filed under: News | Leave a Comment »
Onbespreekte Informele sitplekke
Rondom die Goue Sirkel sal sitplekke met oorgenoeg kosstalletjies beskikbaar wees tot laat aand.
Kom geniet die fees saam met ons!
Filed under: News | Leave a Comment »


